PSALMS 148:7
PSALMS 148:7 Bybel vir almal (ABA)
Watermonsters en al die diep water, julle is onder op die aarde, julle moet die Here prys.
Deel
Lees PSALMS 148PSALMS 148:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Loof die HERE van die aarde af — groot seediere en alle dieptes!
Deel
Lees PSALMS 148PSALMS 148:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Prys die Here van die aarde af, seediere en al die oseane
Deel
Lees PSALMS 148PSALMS 148:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Loof die HERE vanaf die aarde – seemonsters en al die diep waters
Deel
Lees PSALMS 148PSALMS 148:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Loof die HERE van die aarde af, drake en alle dieptes!
Deel
Lees PSALMS 148