YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 147:7

PSALMS 147:7 Bybel vir almal (ABA)

Julle moet sing en vir die Here dankie sê, julle moet vir ons God musiek maak op die lier.

Deel
Lees PSALMS 147

PSALMS 147:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Sing 'n danklied tot eer van die HERE, psalmsing tot eer van onse God met die siter

Deel
Lees PSALMS 147

PSALMS 147:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sing vir die Here 'n danklied, sing tot eer van ons God met begeleiding van die lier.

Deel
Lees PSALMS 147

PSALMS 147:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Sing vir die HERE 'n danklied; besing ons God met begeleiding van liere

Deel
Lees PSALMS 147

PSALMS 147:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Sing tot eer van die HERE met danksegging; sing tot eer van onse God op die siter.

Deel
Lees PSALMS 147

PSALMS 147:7 Die Boodskap (DB)

Kom sing ’n lied om vir die Here dankie te sê. Sing vir ons God ’n lied met musiekinstrumente.

Deel
Lees PSALMS 147

PSALMS 147:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sing ’n danklied aan die HERE; sing lofliedere vir ons God met begeleiding van die harp.

Deel
Lees PSALMS 147
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's