PSALMS 147:4
PSALMS 147:4 Bybel vir almal (ABA)
Dit is Hy wat besluit hoeveel sterre daar moet wees, en Hy ken elke ster se naam.
Deel
Lees PSALMS 147PSALMS 147:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy bepaal die getal van die sterre; Hy gee hulle almal name.
Deel
Lees PSALMS 147PSALMS 147:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy besluit oor die getal van die sterre en gee elkeen 'n naam.
Deel
Lees PSALMS 147PSALMS 147:4 Die Boodskap (DB)
Dit is Hy wat besluit hoeveel sterre daar is. Hy regeer oor elkeen van hulle. Daarom ken Hy hulle almal.
Deel
Lees PSALMS 147PSALMS 147:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Hy tel die sterre en noem hulle almal by die naam.
Deel
Lees PSALMS 147