PSALMS 147:19
PSALMS 147:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy maak aan Jakob sy woorde bekend, aan Israel sy insettinge en sy verordeninge.
Deel
Lees PSALMS 147PSALMS 147:19 Bybel vir almal (ABA)
Dit is Hy wat vir Jakob sy boodskap stuur, dit is Hy wat vir die mense van Israel sê wat sy wette en besluite is.
Deel
Lees PSALMS 147PSALMS 147:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy maak sy woord aan Jakob bekend, sy voorskrifte en bepalings aan Israel.
Deel
Lees PSALMS 147PSALMS 147:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy maak sy woorde aan Jakob bekend, sy vaste voorskrifte en wette aan Israel.
Deel
Lees PSALMS 147PSALMS 147:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy maak sy woord aan Jakob bekend, sy insettinge en sy verordeninge aan Israel.
Deel
Lees PSALMS 147