PSALMS 147:15
PSALMS 147:15 Bybel vir almal (ABA)
Dit is Hy wat 'n boodskap na die aarde stuur, en sy boodskap kom vinnig daar.
Deel
Lees PSALMS 147PSALMS 147:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
wat sy bevel na die aarde stuur — sy woord loop baie vinnig.
Deel
Lees PSALMS 147PSALMS 147:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
As Hy die aarde 'n bevel gee, word dit vinnig uitgevoer.
Deel
Lees PSALMS 147PSALMS 147:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy wat sy bevel na die aarde stuur – sy woord beweeg vinnig
Deel
Lees PSALMS 147PSALMS 147:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy stuur sy gebod op die aarde; sy woord loop baie vinnig.
Deel
Lees PSALMS 147