PSALMS 147:11
PSALMS 147:11 Bybel vir almal (ABA)
maar Hy hou van mense wat Hom dien, mense wat glo dat Hy sal doen wat Hy belowe het.
Deel
Lees PSALMS 147PSALMS 147:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE het 'n welgevalle in die wat Hom vrees, wat op sy goedertierenheid hoop.
Deel
Lees PSALMS 147PSALMS 147:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
maar Hy stel prys op dié wat Hom dien, dié wat hulle hoop vestig op sy trou.
Deel
Lees PSALMS 147PSALMS 147:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE vind vreugde in hulle wat vir Hom ontsag het, wat hulle hoop vestig op sy troue liefde.
Deel
Lees PSALMS 147PSALMS 147:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die HERE het 'n welbehae in die wat Hom vrees, in die wat op sy goedertierenheid hoop.
Deel
Lees PSALMS 147PSALMS 147:11 Die Boodskap (DB)
Wat Hy wil hê, is dat mense Hom moet dien en aanbid. Dit is dié mense wat weet dat die Here hulle baie liefhet.
Deel
Lees PSALMS 147