YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 146:8

PSALMS 146:8 Bybel vir almal (ABA)

Die Here laat blinde mense sien, die Here tel mense op wat nie meer kan staan nie, die Here is lief vir mense wat reg doen.

Deel
Lees PSALMS 146

PSALMS 146:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die HERE open die oë van die blindes; die HERE rig die wat geboë is, op; die HERE het die regverdiges lief.

Deel
Lees PSALMS 146

PSALMS 146:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

die Here laat blindes sien, Hy ondersteun dié wat bedruk is. Die Here het die regverdiges lief.

Deel
Lees PSALMS 146

PSALMS 146:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

die HERE maak blindes se oë oop; die HERE rig dié op wat terneergedruk is. Die HERE het regverdiges lief

Deel
Lees PSALMS 146

PSALMS 146:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die HERE maak die oë van die blindes oop; die HERE rig die wat neergebuig is op; die HERE het die regverdiges lief.

Deel
Lees PSALMS 146

PSALMS 146:8 Die Boodskap (DB)

Die Here help mense met die grootste probleme. Hy maak mense gesond, al is hulle hoe siek. Die Here gee moed vir mense wat platgeslaan is; Hy tel hulle weer op. Die Here het sy kinders baie lief.

Deel
Lees PSALMS 146

PSALMS 146:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE laat die blindes weer sien. Die HERE ondersteun dié wat swaarkry. Die HERE het die regverdiges lief.

Deel
Lees PSALMS 146
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's