PSALMS 146:7
PSALMS 146:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
wat aan die verdruktes reg doen, wat aan die hongeriges brood gee. Die HERE maak die gevangenes los.
Deel
Lees PSALMS 146PSALMS 146:7 Bybel vir almal (ABA)
Die Here doen reg aan mense wanneer ander mense hulle verdruk. Hy gee kos vir honger mense, Hy maak gevangenes vry.
Deel
Lees PSALMS 146PSALMS 146:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
wat aan die verdruktes reg doen, wat aan die hongeriges brood gee. Die HERE maak die gevangenes los.
Deel
Lees PSALMS 146PSALMS 146:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy laat reg geskied aan verdruktes en gee brood aan dié wat honger ly. Die Here bevry die gevangenes
Deel
Lees PSALMS 146PSALMS 146:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
wat die reg van verdruktes handhaaf, aan hongeres brood gee. Die HERE laat gevangenes vry
Deel
Lees PSALMS 146PSALMS 146:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
wat oordeel aan die verdruktes voltrek, wat aan die hongeriges voedsel gee. Die HERE maak die gevangenes los
Deel
Lees PSALMS 146