PSALMS 146:2 - Compare All Versions

PSALMS 146:2 ABA (Bybel vir almal)

Ek wil die Here prys so lank soos ek lewe, ek wil vir my God sing so lank soos ek hier is.

PSALMS 146:2 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Ek wil die HERE prys solank as ek lewe; ek wil psalmsing tot eer van my God solank as ek nog daar is.

PSALMS 146:2 AFR83 (Afrikaans 1983)

Ek wil die Here prys so lank ek lewe, ek wil die lof van my God besing so lank ek daar is.

PSALMS 146:2 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Ek wil die HERE loof solank ek leef; ek wil my God besing solank ek bestaan.

PSALMS 146:2 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Solank ek lewe, sal ek die HERE loof; ek wil lofsange tot eer van my God sing solank ek nog bestaan.

PSALMS 146:2 DB (Die Boodskap)

Ek wil die Here met alles in my prys. Vol opgewondenheid wil ek vir my God liedere sing so lank as wat ek leef.

PSALMS 146:2 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Ek wil die HERE prys solank ek lewe. Ek wil lofliedere bring aan my God terwyl ek nog daar is.