PSALMS 143:7
PSALMS 143:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hoor my gou, HERE, my gees beswyk; verberg u aangesig nie vir my nie, dat ek nie word soos die wat in die kuil neerdaal nie.
PSALMS 143:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Antwoord my tog gou, HERE, want ek het moed verloor. Moenie U vir my verberg nie, anders word ek soos dié wat sterf.
PSALMS 143:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Verhoor my tog gou, HERE: my gees beswyk! Verberg u aangesig nie vir my nie, sodat ek nie word soos hulle wat in die kuil neerdaal nie.
PSALMS 143:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Antwoord my tog gou, Here, ek is heeltemal gedaan. Moet tog nie van my af wegkyk dat ek word soos dié wat sterwe nie.
PSALMS 143:7 Die Boodskap (DB)
Help my asseblief tog gou, Here. Ek is besig om dood te gaan. Moet my nie ignoreer nie, anders gaan ek nog gouer dood.
PSALMS 143:7 Bybel vir almal (ABA)
Here, U moet my gou antwoord, ek verlang baie na U. U moet kyk hoe dit met my gaan, ek is soos iemand wat besig is om te sterf.
PSALMS 143:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U moet my gou antwoord, HERE; my gees is gedaan. Moet tog nie u gesig vir my verberg nie; dan word ek net soos hulle wat in die put afdaal.