YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 143:5

PSALMS 143:5 Bybel vir almal (ABA)

Ek dink aan lank gelede, ek dink oor alles wat U gedoen het, ek dink oor alles wat U gemaak het.

Deel
Lees PSALMS 143

PSALMS 143:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Ek dink aan die dae uit die voortyd; ek peins oor al u dade; ek dink ná oor die werk van u hande.

Deel
Lees PSALMS 143

PSALMS 143:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek dink aan die verre verlede, ek peins oor alles wat U gedoen het en oor die werk van u hande dink ek na.

Deel
Lees PSALMS 143

PSALMS 143:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ek dink aan dae lank gelede, ek mymer oor al u dade; oor die werk van u hande dink ek na.

Deel
Lees PSALMS 143

PSALMS 143:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ek dink aan die dae van ouds; Ek peins oor al u werke; Ek peins oor die werk van u hande.

Deel
Lees PSALMS 143

PSALMS 143:5 Die Boodskap (DB)

Toe het ek onthou dat U van die begin af gewys het hoe sterk U is. Ek het nagedink oor hoe U die hele wêreld gemaak het.

Deel
Lees PSALMS 143

PSALMS 143:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek dink aan die dae, lank gelede. Ek peins oor al u dade, ek oordink die werke van u hande.

Deel
Lees PSALMS 143
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's