PSALMS 140:6
PSALMS 140:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Trotsaards het vir my 'n vangnet gespan en toue; hulle het 'n net uitgespan aan die kant van die pad; strikke het hulle vir my gestel. Sela.
Deel
Lees PSALMS 140PSALMS 140:6 Bybel vir almal (ABA)
Hoogmoedige mense wil my vang, hulle het 'n vangnet van toue gemaak en hulle het dit styfgetrek oor my pad, hulle wou vir my in vangstrikke vang.
Deel
Lees PSALMS 140PSALMS 140:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hovaardige mense stel vir my strikke, hulle span toue om my te vang, hulle stel 'n valstrik op my pad. Sela
Deel
Lees PSALMS 140