Psalms 140:6

Psalms 140:6 DB

Mense wat dink hulle is beter as ander, probeer my aan die neus rondlei. Hulle wil my in die moeilikheid bring sonder dat ek dit verwag. Daarom maak hulle planne om my om die bos te lei.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid