PSALMS 138:4
PSALMS 138:4 Bybel vir almal (ABA)
Al die konings van die aarde sal vir U dankie sê, want hulle het gehoor wat U gesê het.
Deel
Lees PSALMS 138PSALMS 138:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Al die konings van die aarde sal U loof, o HERE, as hulle gehoor het die woorde van u mond
Deel
Lees PSALMS 138PSALMS 138:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Al die konings van die aarde sal U loof, Here, wanneer hulle u woord hoor
Deel
Lees PSALMS 138PSALMS 138:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Al die konings van die aarde moet U prys, HERE, wanneer hulle die woorde van u mond hoor.
Deel
Lees PSALMS 138PSALMS 138:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Al die konings van die aarde sal U loof, HERE, wanneer hulle die woorde van U mond hoor.
Deel
Lees PSALMS 138