PSALMS 135:9 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
PSALMS 135:9 AFR83 (Afrikaans 1983)
Hy het oor jou, Egipte, groot en skrikwekkende dinge gebring, oor die farao en al sy amptenare
Deel
PSALMS 135 AFR83PSALMS 135:9 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
wat tekens en wonders gestuur het binne-in jou, o Egipte, teen Farao en teen al sy knegte
Deel
PSALMS 135 AFR53PSALMS 135:9 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Oor Egipte het Hy wonders en tekens gestuur, oor die farao en al sy mense.
Deel
PSALMS 135 NLVPSALMS 135:9 DB (Die Boodskap)
Hy het daar wonderwerke laat gebeur voor die farao en sy werkers.
Deel
PSALMS 135 DBPSALMS 135:9 ABA (Bybel vir almal)
Hy het tekens en wonderwerke gedoen in Egipte, Hy het dit gedoen teen die farao en al sy amptenare.
Deel
PSALMS 135 ABAPSALMS 135:9 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het tekens en wonders in jou midde verrig, Egipte, teen die farao en al sy amptenare
Deel
PSALMS 135 AFR20PSALMS 135:9 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Wat tekens en wonders in jou midde gestuur het, o Egipte, teen Farao en al sy dienaars.
Deel
PSALMS 135 CAB23