YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 13:5

PSALMS 13:5 Bybel vir almal (ABA)

sodat my vyande nie kan sê dat hulle gewen het teen my nie, sodat hulle nie sal juig omdat ek geval het nie.

Deel
Lees PSALMS 13

PSALMS 13:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

sodat my vyand nie kan sê: Ek het hom oorwin nie, en my teëstanders nie juig as ek wankel nie.

Deel
Lees PSALMS 13

PSALMS 13:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

anders sê my vyand hy het my oorwin en juig my verdrukkers oor my ondergang.

Deel
Lees PSALMS 13

PSALMS 13:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

anders sê my vyand, “Ek het hom oorweldig,” anders juig my teenstanders omdat ek tot 'n val gebring word.

Deel
Lees PSALMS 13

PSALMS 13:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar ek het op U goedertierenheid vertrou; my hart sal juig oor u verlossing.

Deel
Lees PSALMS 13

PSALMS 13:5 Die Boodskap (DB)

Moenie dat hulle wat niks van my hou nie, sê: “Ek het hom op sy plek gesit!” nie. My vyande sal bly wees as ek dood neerslaan.

Deel
Lees PSALMS 13

PSALMS 13:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

anders sê my vyand: “Ek het hom oorwin!” en is my teenstander bly oor my ondergang.

Deel
Lees PSALMS 13
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's