PSALMS 13:3
PSALMS 13:3 Bybel vir almal (ABA)
Hoe lank moet ek nog self planne probeer maak, hoe lank moet ek elke dag huil en treur, hoe lank sal my vyande nog dink dat hulle sterker is as ek?
PSALMS 13:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hoe lank sal ek planne beraam in my siel, met kommer in my hart oordag? Hoe lank sal my vyand hom oor my verhef?
PSALMS 13:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hoe lank moet ek nog my eie planne maak en my dae met kommer deurbring? Hoe lank sal die vyand my nog oorheers?
PSALMS 13:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hoe lank nog moet ek kwellinge in my binneste dra, elke dag kommer in my hart? Hoe lank nog gaan my vyand die oorhand oor my hê?
PSALMS 13:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Aanskou en luister na my, HERE my God; maak my oë ligter, dat ek nie die slaap van die dood slaap nie