PSALMS 129:7
PSALMS 129:7 Bybel vir almal (ABA)
Niemand kan dit afsny en die gerwe vasbind nie.
Deel
Lees PSALMS 129PSALMS 129:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
waarmee die maaier sy hand en die gerwebinder sy arm nie vul nie.
Deel
Lees PSALMS 129PSALMS 129:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
en daar is niks om af te sny en in bondels weg te dra nie.
Deel
Lees PSALMS 129PSALMS 129:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
wat nooit die handpalm vul van een wat oes, of die vou van die kleed van een wat gerwe bind nie.
Deel
Lees PSALMS 129PSALMS 129:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Waarmee die maaier sy hand nie vol maak nie; ook nie hy wat bind, skeur sy boesem nie.
Deel
Lees PSALMS 129