YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 129:4

PSALMS 129:4 Bybel vir almal (ABA)

Die Here het reg gedoen, Hy het die toue losgesny waarmee die mense my vasgebind het, die mense wat verkeerd doen.

Deel
Lees PSALMS 129

PSALMS 129:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die HERE is regverdig: Hy het die toue van die goddelose afgekap.

Deel
Lees PSALMS 129

PSALMS 129:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here is regverdig, Hy het die bande losgesny waarmee die goddeloses my gebind het.

Deel
Lees PSALMS 129

PSALMS 129:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

maar die HERE is regverdig – Hy het die goddeloses se toue stukkend gesny.

Deel
Lees PSALMS 129

PSALMS 129:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die HERE is regverdig: Hy het die toue van die goddelose stukkend gekap.

Deel
Lees PSALMS 129

PSALMS 129:4 Die Boodskap (DB)

Maar die Here tree reg op. Hy het ons gered van daardie mense wat Hom nie dien nie.”

Deel
Lees PSALMS 129

PSALMS 129:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die HERE is goed; Hy het die bande afgesny waarmee die goddeloses my vasgemaak het.

Deel
Lees PSALMS 129
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's