YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 129:2

PSALMS 129:2 Bybel vir almal (ABA)

“ek het baie vyande gehad vandat ek jonk was, maar hulle kon my nie wen nie.

Deel
Lees PSALMS 129

PSALMS 129:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

alreeds te veel het hulle my as vyand behandel van my jeug af; tog het hulle my nie oorwin nie.

Deel
Lees PSALMS 129

PSALMS 129:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

hulle het my van jongs af swaar verdruk, maar hulle kon my nie onderkry nie.

Deel
Lees PSALMS 129

PSALMS 129:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

van my jeug af het hulle my dikwels aangeval, tog kon hulle nie oor my die oorhand kry nie.

Deel
Lees PSALMS 129

PSALMS 129:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Baie keer het hulle my verdruk van my jeug af, maar hulle het my nie oorwin nie.

Deel
Lees PSALMS 129

PSALMS 129:2 Die Boodskap (DB)

Van jongs af het hulle ons baie sleg behandel, maar hulle kan ons nie onderkry nie.

Deel
Lees PSALMS 129

PSALMS 129:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Baie kere, vanaf my jeug, het hulle my verdruk, maar hulle kon nie die oorhand oor my kry nie.

Deel
Lees PSALMS 129
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's