PSALMS 121:1 - Compare All Versions

PSALMS 121:1 ABA (Bybel vir almal)

'n Lied wanneer mense na die tempel gaan. Ek kyk op na die berge en ek vra: “Van waar sal iemand kom om my te help?”

PSALMS 121:1 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

'N BEDEVAARTSLIED. Ek slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan kom?

PSALMS 121:1 AFR83 (Afrikaans 1983)

'n Pelgrimslied. Ek kyk op na die berge: waarvandaan sal daar vir my hulp kom?

PSALMS 121:1 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

'n •Pelgrimslied. Ek kyk op na die berge: Waar sal my hulp vandaan kom?

PSALMS 121:1 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Ek slaan my oë op na die heuwels, waar kom my hulp vandaan.

PSALMS 121:1 DB (Die Boodskap)

Ek soek oral rondom my na iemand om my te help. Ek wonder dan: “Wie sal my nou regtig help?”

PSALMS 121:1 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Ek kyk op na die berge. Kom my hulp daarvandaan?