'n •Pelgrimslied. Ek kyk op na die berge: Waar sal my hulp vandaan kom?
Lees Psalms 121
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 121:1
5 Days
Do you have trouble today? Have you been hurt by someone, or fallen ill, experienced lack, or suffered devastating setbacks? It’s easy to feel sorry for yourself in times like these. But God has made a way out for you! It’s time to shut down the pity party, rise up, take hold of God’s promises, and be an overcomer!
6 Dae
Gebed is 'n geskenk, 'n ongelooflike geleetheid om met ons Hemelse Vader in 'n verhouding te wees. In 6-dag-plan, sal ons ontdek wat Jesus ons geleer het oor gebed en geïnspereer word om konsekwent en met groot vrymoedigheid te bid.
7 Dae
Selfbejammering is 'n vernietigende emosie wat in ons harte kan nesskop, veral wanneer dinge nie volgens plan verloop nie. Dit laat mens voel asof jy ‘n slagoffer is, totaal vergete en sonder uitkoms. Ook, dat jy jouself met ander vergelyk, hopeloos voel en aanhoudende negatiewe denke ervaar. Hierdie 7-dag oordenking sal jou help om die tekens van selfbejammering te herken, en jou toe te rus om dit te begin oorkom.
Jong volwassenes word ook uitgenooi om hierdie gids weekliks gedurende die Lydenstyd te gebruik. Lydenstyd is ’n 40-dae-reis waarin ons doelbewus stadiger beweeg, Jesus op sy pad na die kruis volg en ruimte maak vir God se teenwoordigheid. Dit is ’n tydperk om waar te neem wat in ons innerlike wêreld aangaan, om God te vertrou wanneer die lewe moeilik of verwarrend voel, en om te onthou dat Hy altyd by ons is – selfs in die “tussen-in” oomblikke.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!