YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 120:2

PSALMS 120:2 Bybel vir almal (ABA)

Ek het gevra: “Here, U moet my red van mense wat lieg en bedrieg.”

Deel
Lees PSALMS 120

PSALMS 120:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

O HERE, red my siel van die valse lippe, van die bedrieglike tong!

Deel
Lees PSALMS 120

PSALMS 120:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Red my uit die mag van leuenaars, Here, uit die mag van bedrieërs.

Deel
Lees PSALMS 120

PSALMS 120:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

HERE, bevry my lewe, van lippe wat lieg, van 'n tong wat bedrieg.

Deel
Lees PSALMS 120

PSALMS 120:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Red my siel, o HERE, van bedrieglike lippe en van 'n bedrieglike tong.

Deel
Lees PSALMS 120

PSALMS 120:2 Die Boodskap (DB)

Here, beskerm my asseblief teen mense wat lieg en bedrieg.

Deel
Lees PSALMS 120

PSALMS 120:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

HERE, red my van lippe wat lieg, en van ’n tong wat mislei.

Deel
Lees PSALMS 120
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's