PSALMS 118:4
PSALMS 118:4 Bybel vir almal (ABA)
Die mense wat die Here dien, moet sê: “Ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.”
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat die wat die HERE vrees, dan sê dat sy goedertierenheid tot in ewigheid is!
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dié wat die Here dien, moet getuig: “Aan sy liefde is daar geen einde nie.”
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Laat dié wat vir die HERE ontsag het, sê: “Vir ewig duur sy troue liefde.”
Deel
Lees PSALMS 118