YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 118:28

PSALMS 118:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

U is my God, en ek wil U loof; o my God, ek wil U verhoog.

Deel
Lees PSALMS 118

PSALMS 118:28 Bybel vir almal (ABA)

U is my God, ek wil vir U dankie sê, my God, ek wil vir U prys.

Deel
Lees PSALMS 118

PSALMS 118:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

U is my God, en ek wil U loof; o my God, ek wil U verhoog.

Deel
Lees PSALMS 118

PSALMS 118:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

U is my God, U wil ek loof; my God, u grootheid wil ek besing.

Deel
Lees PSALMS 118

PSALMS 118:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

U is my God en ek prys U! My God, ek wil U verheerlik.

Deel
Lees PSALMS 118

PSALMS 118:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

U is my God, en ek wil U loof; U is my God, ek sal U verhoog.

Deel
Lees PSALMS 118

PSALMS 118:28 Die Boodskap (DB)

Here, U is my God. Ek wil vir U dankie sê. O my God, ek wil u Naam grootmaak en prys.

Deel
Lees PSALMS 118

PSALMS 118:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

U is my God, en ek wil U prys! My God, ek sal U hemelhoog prys!

Deel
Lees PSALMS 118
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's