PSALMS 118:27
PSALMS 118:27 Bybel vir almal (ABA)
Die Here is God, Hy het vir ons die lig laat skyn. Julle moet die fees begin, julle moet takke neem en julle moet dit bring na die horings van die altaar.
PSALMS 118:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE is God, en Hy het vir ons lig gegee. Bind die feesoffer met toue, tot by die horings van die altaar.
PSALMS 118:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here is God; Hy skenk ons die lewe. Begin die fees! Wuif met takke! Gaan tot by die horings van die altaar.
PSALMS 118:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE is God; Hy het vir ons lig laat skyn. Voer met gevlegte takke die kringdans uit tot by die horings van die altaar.
PSALMS 118:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
God is die HERE wat vir ons lig laat sien het; bind die offer met toue vas tot by die horings van die altaar.