PSALMS 118:20
PSALMS 118:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is die poort na die Here toe; regverdiges mag daardeur ingaan.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:20 Bybel vir almal (ABA)
Hier is die poort van die Here, mense wat reg gedoen het, kan daardeur gaan.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dit is die poort van die HERE; regverdiges mag daardeur ingaan.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Dit is die poort na die HERE – regverdiges mag daardeur ingaan.”
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hierdie poort van die HERE, waarin die regverdiges sal ingaan.
Deel
Lees PSALMS 118