PSALMS 118:19
PSALMS 118:19 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet vir my die poorte oopmaak waar die Here die Regter is, ek wil deur die poorte gaan en vir die Here dankie sê.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maak oop vir my die poorte van die geregtigheid; ek wil daardeur ingaan, ek wil die HERE loof.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maak die tempelpoort vir my oop: ek wil ingaan en die Here loof.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maak vir my die poorte na •geregtigheid oop; ek wil daardeur ingaan, ek wil die HERE prys.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maak vir my oop die poorte van geregtigheid; ek sal daardeur ingaan en die HERE loof.
Deel
Lees PSALMS 118