PSALMS 118:15
PSALMS 118:15 Bybel vir almal (ABA)
Luister hoe sing die mense wat reg lewe in hulle huise, hulle sing want hulle het gewen. Die Here het sy hand opgetel en Hy het hulle gehelp, Hy het hulle laat wen.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Stem van gejubel en van heil is in die tente van die regverdiges: die regterhand van die HERE doen kragtige dade.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hoor die gejuig in die laer van die oorwinnaars: “Die Here doen kragtige dade
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die geluid van jubelkrete en van verlossing klink op in die tente van regverdiges. Die regterhand van die HERE doen kragtige dade.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die stem van jubel en verlossing is in die hutte van die regverdiges: die regterhand van die HERE doen dapper krag.
Deel
Lees PSALMS 118