PSALMS 118:10
PSALMS 118:10 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer baie volke my aanval van al die kante, dan sal ek hulle terugjaag, want die Here help my.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Al die heidene het my omsingel; dit is in die Naam van die HERE dat ek hulle stukkend gekap het.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nasies het van alle kante af op my afgestorm. In die Naam van die Here het ek hulle aanval afgeslaan.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Alle nasies het my omsingel; in die Naam van die HERE kon ek hulle waarlik afweer.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Al die nasies het my omsingel, maar in die Naam van die HERE sal ek hulle vernietig.
Deel
Lees PSALMS 118