PSALMS 115:8
PSALMS 115:8 Bybel vir almal (ABA)
Die mense wat die afgode gemaak het, is soos die afgode, en almal wat op die afgode vertrou, is ook soos hulle.
Deel
Lees PSALMS 115PSALMS 115:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die wat hulle maak, sal net soos hulle word — elkeen wat op hulle vertrou.
Deel
Lees PSALMS 115PSALMS 115:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie hulle maak en op hulle vertrou, sal net soos hulle word.
Deel
Lees PSALMS 115PSALMS 115:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle makers sal net soos hulle word – elkeen wat op hulle vertrou.
Deel
Lees PSALMS 115PSALMS 115:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hulle wat dit maak, is soos hulle; so is elkeen wat op hulle vertrou.
Deel
Lees PSALMS 115