PSALMS 111:4
PSALMS 111:4 Bybel vir almal (ABA)
Hy laat ons dink aan sy wonderwerke. Die Here is goed vir mense wat swaarkry, Hy is genadig.
Deel
Lees PSALMS 111PSALMS 111:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sajin. Hy het vir sy wonders 'n gedagtenis gestig; Get. die HERE is genadig en barmhartig.
Deel
Lees PSALMS 111PSALMS 111:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy sorg dat sy magtige dade nie vergeet word nie. Genadig en barmhartig is die Here.
Deel
Lees PSALMS 111PSALMS 111:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het bewerk dat sy wonders onthou word. Genadig en barmhartig is die HERE.
Deel
Lees PSALMS 111PSALMS 111:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy het sy wonderwerke laat dink: genadig en barmhartig is die HERE.
Deel
Lees PSALMS 111