PSALMS 109:27
PSALMS 109:27 Bybel vir almal (ABA)
Die mense wat my beskuldig, moet weet dat dit U is wat dit sleg laat gaan met my, Ú het hierdie dinge aan my gedoen.
Deel
Lees PSALMS 109PSALMS 109:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
sodat hulle kan weet dat dit u hand is: U, o HERE, het dit gedoen.
Deel
Lees PSALMS 109PSALMS 109:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
dat mense kan weet dat dit u hand is, U, Here, wat dit gedoen het.
Deel
Lees PSALMS 109PSALMS 109:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
sodat hulle kan weet dat dit u hand is, dat U, HERE, dit gedoen het.
Deel
Lees PSALMS 109PSALMS 109:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
sodat hulle kan weet dat dit U hand is; dat U, HERE, dit gedoen het.
Deel
Lees PSALMS 109