PSALMS 109:25
PSALMS 109:25 Bybel vir almal (ABA)
Die mense wat my beskuldig, spot my, hulle is bly wanneer hulle sien wat met my gebeur.
Deel
Lees PSALMS 109PSALMS 109:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En ék het vir hulle 'n smaad geword; as hulle my sien, skud hulle hul hoof.
Deel
Lees PSALMS 109PSALMS 109:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het die spot van die mense geword; hulle kyk met veragting na my en knik met voldoening die kop.
Deel
Lees PSALMS 109PSALMS 109:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En ek, ek het vir hulle 'n bespotting geword; wanneer hulle my sien, skud hulle die kop.
Deel
Lees PSALMS 109PSALMS 109:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek het ook vir hulle 'n smaad geword; toe hulle na my kyk, het hulle hul hoofde geskud.
Deel
Lees PSALMS 109