PSALMS 109:1
PSALMS 109:1 Bybel vir almal (ABA)
Vir die leier van die koor: Van Dawid. 'n Psalm. O God, ek prys U, U moet iets doen
Deel
Lees PSALMS 109PSALMS 109:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
VIR die musiekleier. Van Dawid. 'n Psalm. O God van my lof, moenie swyg nie!
Deel
Lees PSALMS 109PSALMS 109:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vir die koorleier. Van Dawid. 'n Psalm. U is die God wat ek altyd loof, moet tog nie my gebede onverhoord laat nie!
Deel
Lees PSALMS 109PSALMS 109:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vir die •musiekleier. Van Dawid. 'n Psalm. O God, aan wie my lof toekom, moet tog nie stilbly nie
Deel
Lees PSALMS 109PSALMS 109:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Swyg nie, o God van my lof!
Deel
Lees PSALMS 109