PSALMS 108:7
PSALMS 108:7 Bybel vir almal (ABA)
U moet nou u hand optel en ons red, U moet doen wat ek vra, sodat ons, die mense vir wie U lief is, vry kan word.
Deel
Lees PSALMS 108PSALMS 108:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dat u bemindes gered kan word — verlos deur u regterhand en verhoor ons!
Deel
Lees PSALMS 108PSALMS 108:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Verlos ons deur u groot mag, en help ons, sodat hulle vir wie U liefhet, gered kan word.
Deel
Lees PSALMS 108PSALMS 108:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
sodat u geliefdes gered kan word. Verlos tog met u regterhand en antwoord my.
Deel
Lees PSALMS 108PSALMS 108:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
God het in sy heiligheid gespreek; Ek sal jubel, Ek sal Sigem verdeel en die dal Sukkot afmeet.
Deel
Lees PSALMS 108