YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 108:4

PSALMS 108:4 Bybel vir almal (ABA)

Ek wil hê al die volke moet hoor wanneer ek vir U dankie sê en vir U sing.

Deel
Lees PSALMS 108

PSALMS 108:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Ek wil U loof onder die volke, o HERE, en psalmsing tot u eer, onder die nasies

Deel
Lees PSALMS 108

PSALMS 108:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Onder die volke wil ek U loof, Here, onder die nasies u lof besing

Deel
Lees PSALMS 108

PSALMS 108:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ek wil U dank onder die volke, HERE, ek wil U besing onder die nasies

Deel
Lees PSALMS 108

PSALMS 108:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want u goedertierenheid is groot bo die hemele, en U waarheid reik tot by die wolke.

Deel
Lees PSALMS 108

PSALMS 108:4 Die Boodskap (DB)

Onder al die mense sal ek U prys, Here. Ek sal lofliedere sing om U onder vreemde mense groot te maak.

Deel
Lees PSALMS 108

PSALMS 108:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Voor die volke wil ek U prys, HERE, onder die nasies wil ek u lof besing.

Deel
Lees PSALMS 108
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's