YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 108:12

PSALMS 108:12 Bybel vir almal (ABA)

O God, U het ons weggestoot, U gaan nie saam met ons soldate wanneer hulle oorlog gaan maak nie.

Deel
Lees PSALMS 108

PSALMS 108:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Het U, o God, ons nie verwerp nie? En U trek nie uit, o God, saam met ons leërs nie.

Deel
Lees PSALMS 108

PSALMS 108:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

U het ons verstoot, o God, U trek nie saam met ons leërs uit nie, o God!

Deel
Lees PSALMS 108

PSALMS 108:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Is dit nie U, o God, wat ons verstoot het nie? U, o God, trek nie meer saam met ons leërs uit nie.

Deel
Lees PSALMS 108

PSALMS 108:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Gee ons hulp van benoudheid, want tevergeefs is die hulp van 'n mens.

Deel
Lees PSALMS 108

PSALMS 108:12 Die Boodskap (DB)

God, U het ons van U af weggestoot. U lei en beskerm nie ons soldate nie!

Deel
Lees PSALMS 108

PSALMS 108:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Het U ons verwerp, o God? Gaan U, o God, nie saam met ons leërs opruk nie?

Deel
Lees PSALMS 108
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's