PSALMS 108:10
PSALMS 108:10 Bybel vir almal (ABA)
Die land Moab is vir My soos 'n skottel waarin iemand sy voete was. Ek neem die land Edom vir My. Ek skree omdat Ek die oorlog gewen het in die land van die Filistyne.”
Deel
Lees PSALMS 108PSALMS 108:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Moab is my waskom; op Edom werp Ek my skoen; oor Filistéa jubel Ek.
Deel
Lees PSALMS 108PSALMS 108:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moab is tot my beskikking, Edom neem Ek in besit, oor Filistea juig Ek as oorwinnaar.”
Deel
Lees PSALMS 108