YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 107:9

PSALMS 107:9 Bybel vir almal (ABA)

Hy gee vir mense wat dors is, genoeg om te drink, Hy laat honger mense lekker eet, meer as genoeg.

Deel
Lees PSALMS 107

PSALMS 107:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

want Hy het die dorstige siel versadig en die hongerige siel met die goeie vervul.

Deel
Lees PSALMS 107

PSALMS 107:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het die dors geles van dié wat versmag het, Hy het die goeie in oorvloed gegee aan dié wat honger gely het.

Deel
Lees PSALMS 107

PSALMS 107:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

want Hy het die dors van hulle kele geles, en die honger van hulle kele het Hy gestil met wat goed is.

Deel
Lees PSALMS 107

PSALMS 107:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want Hy versadig die verlangende siel en vervul die hongerige siel met goedheid.

Deel
Lees PSALMS 107

PSALMS 107:9 Die Boodskap (DB)

Ja, Hy het gesien mense het Hom nodig en Hy het hulle uit die moeilikheid gehelp. Hy gee vir hulle meer as wat hulle nodig het.

Deel
Lees PSALMS 107

PSALMS 107:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want Hy les die dors van hulle wat dors is, en versadig hulle wat honger is met goeie dinge.

Deel
Lees PSALMS 107
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's