PSALMS 107:5
PSALMS 107:5 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het honger en dors geword, hulle het amper flou geword.
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Honger, ook dors was hulle; hulle siel het in hulle versmag.
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Honger en dors was hulle; die lewenskrag in hulle het weggekwyn.
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Honger en dors het hulle siel beswyk in hulle.
Deel
Lees PSALMS 107