PSALMS 107:4
PSALMS 107:4 Bybel vir almal (ABA)
Party mense het verdwaal in wilde plekke, hulle kon nie die pad kry na 'n stad waar mense woon nie.
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hulle het gedwaal in die woestyn, op woeste paaie; 'n stad om in te woon het hulle nie gevind nie.
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Party was verdwaal in die woestyn, in 'n barre wêreld, en kon die pad na 'n bewoonde stad nie kry nie.
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het in die woestyn rondgedwaal, in die wildernis was hulle op pad; 'n stad, 'n woonplek, kon hulle nie kry nie.
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hulle het op 'n eensame weg in die woestyn rondgedwaal; hulle het geen stad gevind om in te woon nie.
Deel
Lees PSALMS 107