PSALMS 107:39
PSALMS 107:39 Bybel vir almal (ABA)
Die mense was min en hulle het swaargekry, dit het sleg gegaan met hulle omdat mense hulle verdruk het.
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:39 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe het hulle min geword en weggesink deur die druk van onheil en kommer
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:39 Afrikaans 1983 (AFR83)
En as die mense minder word en wegkwyn onder die druk van teëspoed en moeilikheid
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:39 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe hulle minder geword en gebuk gegaan het onder die druk van rampe en bekommernis
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:39 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Weereens word hulle verneder en verneder deur onderdrukking, ellende en droefheid.
Deel
Lees PSALMS 107