PSALMS 107:35
PSALMS 107:35 Bybel vir almal (ABA)
Hy verander woestyne, en dit word damme water, Hy verander droë grond, en dit word water-fonteine.
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:35 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy het die woestyn 'n waterplas gemaak en die dor land waterfonteine
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:35 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy verander woestyngebied in rietvlei, dor land in fonteinwêreld
Deel
Lees PSALMS 107