PSALMS 107:3
PSALMS 107:3 Bybel vir almal (ABA)
Hy het hulle bymekaargemaak uit ander lande, uit die ooste en die weste, die noorde en die suide.
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en uit die lande versamel het, van die ooste en die weste, van die noorde en van die see af.
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
en uit baie lande versamel het, uit die ooste en die weste, die noorde en die suide.
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en byeengebring het uit alle lande, uit die ooste en die weste, uit die noorde en vanaf die see.
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle het hulle versamel uit die lande, van die ooste en van die weste, van die noorde en van die suide af.
Deel
Lees PSALMS 107