PSALMS 107:27
PSALMS 107:27 Die Boodskap (DB)
Hulle word seesiek. Soos dronk mense word hulle heen en weer geslinger. Hulle kan nie eens dink wat om te doen nie. Almal is deurmekaar. Hulle is baie bang.
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:27 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het soos dronk mense geloop en geval. Hulle was goeie matrose, maar hulle het nie geweet wat om te doen nie.
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hulle het getuimel en gewaggel soos 'n dronk man, en al hulle wysheid is verwar.
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
en het soos dronk mense gesteier en gewaggel; al hulle seemanskuns het niks gehelp nie.
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het rondgeslinger, en gesteier soos 'n dronk mens; al hulle vernuf was waardeloos.
Deel
Lees PSALMS 107