PSALMS 107:2
PSALMS 107:2 Bybel vir almal (ABA)
Die mense wat vry is, moet vertel dat die Here hulle vrygemaak het, Hy het hulle vrygemaak, hulle het nie meer swaargekry nie.
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dit moet die verlostes van die HERE sê, wat Hy uit die nood verlos het
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
So moet die mense sê wat deur die Here bevry is, dié wat Hy uit hulle nood bevry het
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
moet hulle sê wat deur die HERE vrygekoop is, hulle wat Hy vrygekoop het uit die hand van teenstanders
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
So sê die verlostes van die HERE wat Hy uit die hand van die vyand verlos het
Deel
Lees PSALMS 107