PSALMS 105:44
PSALMS 105:44 Bybel vir almal (ABA)
Hy het vir sy volk die lande van die heidene gegee. Sy volk kon die goed vir hulleself vat, die goed waarvoor die ander volke hard gewerk het.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:44 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy het aan hulle die lande van die heidene gegee, en wat deur volke met moeite verwerf is, het hulle in besit geneem
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:44 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vir hulle het Hy die heidene se lande gegee; wat deur ander volke met moeite verkry is, het hulle in besit geneem.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:44 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het aan hulle die landstreke van volke gegee. Wat nasies met moeite verkry het, het hulle in besit geneem
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:44 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle het die lande van die nasies aan hulle gegee, en hulle het die arbeid van die volk geërf
Deel
Lees PSALMS 105