PSALMS 105:28
PSALMS 105:28 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het die donker gestuur, en dit het donker geword. Die Egiptenaars was opstandig teen wat die Here gesê het.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy het duisternis gestuur en dit donker gemaak; en hulle was teen sy woorde nie wederstrewig nie.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het duisternis gestuur, dit donker gemaak, maar hulle het hulle teen sy opdrag bly verset.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het duisternis gestuur, dit donker gemaak – was hulle dan nie opstandig teen sy woorde nie?
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy het duisternis gestuur en dit donker gemaak; en hulle was nie opstandig teen sy woord nie.
Deel
Lees PSALMS 105