PSALMS 105:12
PSALMS 105:12 Bybel vir almal (ABA)
Hulle was min mense, net 'n paar mense, en hulle was vreemdelinge in die land.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe hulle min mense was, min en vreemdelinge daarin
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe hulle nog maar min was, net 'n paar mense, en vreemdelinge in die land
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe hulle nog min in getal was, baie min, en hulle •vreemdelinge in die land was
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe hulle maar 'n paar manne in getal was; ja, baie min, en vreemdelinge daarin.
Deel
Lees PSALMS 105